Ons Visie & Waardes
Delmas-Wes se visie is: “God elke dag in almal sigbaar!”
As gemeente gebruik ons die volgende 7 waardes as die grondreëls waarvolgens ons al ons doen en late rig:
Diensbaarheid
Aanvaarding
Geesvervuld
Skrifgetrou
Integriteit
Eensgesindheid
Luister
As gemeente gebruik ons die volgende 7 waardes as die grondreëls waarvolgens ons al ons doen en late rig:
Diensbaarheid
Aanvaarding
Geesvervuld
Skrifgetrou
Integriteit
Eensgesindheid
Luister