Delmas-Wes Gemeente bedien weekliks verskeie jeuggroepe rondom ons Sondag Eredienste:

  Kleuterkerk: (4-6 jariges) 09:00 
  Kinderkerk: (Gr.1-10) Begin om 09:00 in die kerk en beweeg later uit      na eie lokale tot 10:15
  Daar is ook 'n jeug byeenkoms in die kerk op 'n Sondag om 18h00.